65 [vyf en sestig] |
Ontkenning 2
|
![]() |
೬೫ [ಅರವತ್ತೈದು] |
||
ನಿಷೇಧರೂಪ ೨
|
Is die ring duur?
|
ಈ ಉಂಗುರ ದುಬಾರಿಯೆ?
|
||
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro.
|
ಇಲ್ಲ, ಅದು ಕೇವಲ ನೂರು ಯುರೋ ಮಾತ್ರ.
|
||
Maar ek het net vyftig.
|
ಆದರೆ ನನ್ನ ಬಳಿ ಕೇವಲ ಐವತ್ತು ಮಾತ್ರ ಇದೆ.
| ||
Is jy al klaar?
|
ನಿನ್ನ ಕೆಲಸ ಮುಗಿಯಿತೆ?
|
||
Nee, nog nie.
|
ಇಲ್ಲ, ಇನ್ನೂ ಇಲ್ಲ.
|
||
Maar ek sal binnekort klaar wees.
|
ಆದರೆ ಇನ್ನು ಸ್ವಲ್ಪ ಸಮಯದಲ್ಲಿ ಮುಗಿಯುತ್ತದೆ.
| ||
Wil jy nog sop hê?
|
ನಿನಗೆ ಇನ್ನೂ ಸ್ವಲ್ಪ ಸೂಪ್ ಬೇಕೆ?
|
||
Nee, ek wil nie meer hê nie.
|
ನನಗೆ ಇನ್ನು ಬೇಡ.
|
||
Maar nog ’n roomys.
|
ಆದರೆ ಇನ್ನೂ ಒಂದು ಐಸ್ ಕ್ರೀಮ್ ಬೇಕು.
| ||
Woon jy al lank hier?
|
ನೀನು ತುಂಬಾ ಸಮಯದಿಂದ ಇಲ್ಲಿ ವಾಸಿಸುತ್ತಿದ್ದೀಯ?
|
||
Nee, nog net ’n maand.
|
ಇಲ್ಲ, ಕೇವಲ ಒಂದು ತಿಂಗಳಿಂದ ಮಾತ್ರ.
|
||
Maar ek ken al baie mense.
|
ಆದರೆ ಈಗಾಗಲೆ ನನಗೆ ತುಂಬಾ ಜನರ ಪರಿಚಯವಾಗಿದೆ.
| ||
Gaan jy môre huis toe ry?
|
ನೀನು ನಾಳೆ ಮನೆಗೆ ಹೋಗುತ್ತಿದ್ದೀಯ?
|
||
Nee, eers oor die naweek.
|
ಇಲ್ಲ, ಕೇವಲ ವಾರಾಂತ್ಯದಲ್ಲಿ.
|
||
Maar ek kom reeds Sondag terug.
|
ಆದರೆ ನಾನು ಭಾನುವಾರದಂದೇ ಹಿಂತಿರುಗಿ ಬರುತ್ತೇನೆ.
| ||
Is jou dogter reeds ’n volwassene?
|
ನಿನ್ನ ಮಗಳು ಆಗಲೇ ದೊಡ್ಡವಳಾಗಿದ್ದಾಳೆಯೆ?
|
||
Nee, sy is nog net sewentien.
|
ಇಲ್ಲ, ಅವಳಿಗೆ ಈಗಷ್ಟೇ ಹದಿನೇಳು ವರ್ಷ.
|
||
Maar sy het alreeds ’n kêrel.
|
ಆದರೆ ಈಗಾಗಲೆ ಒಬ್ಬ ಸ್ನೇಹಿತನನ್ನು ಹೊಂದಿದ್ದಾಳೆ.
| ||
Wat woorde ons vertelDaar is miljoene boeke in die wêreld. Ons weet nie hoeveel daar tot dusver geskryf is nie. In dié boeke is ’n klomp kennis opgegaar. As ’n mens hulle almal kon lees, sou jy baie oor die lewe weet. Want boeke wys ons hoe ons wêreld verander. Elke tydperk het sy eie boeke. ’n Mens kan in hulle sien wat vir mense belangrik is. Ongelukkig kan niemand elke boek lees nie. Maar moderne tegnologie kan help om die boeke te ondersoek. Deur digitalisering kan boeke soos data gestoor word. Daarna kan ’n mens die inhoud ontleed. So kan taalkundiges sien hoe ons taal verander het. Maar dis selfs interessanter om die herhaling van woorde te tel. Daardeur kan die belangrikheid van bepaalde dinge uitgeken word. Wetenskaplikes het al meer as 5 miljoen boeke bestudeer. Dit was boeke van die afgelope vyf eeue. Daar is altesaam 500 biljoen woorde ontleed. Die herhaling van die woorde wys hoe mense toe geleef het en nou leef. Idees en neigings word in die taal weerspieël. Die woord mans het byvoorbeeld van sy belangrikheid verloor. Dit word nou minder as voorheen gebruik. Die herhaling van die woord vroue het egter duidelik toegeneem. ’n Mens kan ook aan woorde sien wat ons graag eet. In die vyftigs was die woord roomys baie belangrik. Daarna het die woorde pizza en pasta mode geword. Die begrip soesji is al ’n paar jaar lank prominent. Daar is goeie nuus vir alle taalliefhebbers… Ons taal kry elke jaar meer woorde by! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|