Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


60 [sestig]

In die bank

 


೬೦ [ಅರವತ್ತು]

ಬ್ಯಾಂಕ್ ನಲ್ಲಿ

 

 
Ek wil graag ’n rekening oopmaak.
ನಾನು ಒಂದು ಖಾತೆಯನ್ನು ತೆರೆಯಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Hier is my paspoort.
ಇಲ್ಲಿ ನನ್ನ ಪಾಸ್ ಪೋರ್ಟ್ ಇದೆ.
En hier is my adres.
ಇದು ನನ್ನ ವಿಳಾಸ.
 
 
 
 
Ek wil graag geld in my rekening inbetaal.
ನಾನು ನನ್ನ ಖಾತೆಗೆ ಹಣ ಸಂದಾಯ ಮಾಡಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Ek wil graag geld uit my rekening onttrek.
ನಾನು ನನ್ನ ಖಾತೆಯಿಂದ ಹಣ ತೆಗೆದುಕೊಳ್ಳಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Ek wil graag die rekeningstate afhaal.
ನಾನು ನನ್ನ ಖಾತೆಯ ಲೆಕ್ಕಪಟ್ಟಿಯನ್ನು ತಗೆದುಕೊಂಡು ಹೋಗಲು ಬಂದಿದ್ದೇನೆ
 
 
 
 
Ek wil graag ’n reisigerstjek wissel.
ನಾನು ಒಂದು ಪ್ರವಾಸಿ ಚೆಕ್ಕನ್ನು ನಗದಾಗಿಸಲು ಬಯಸುತ್ತೇನೆ.
Wat is die fooie?
ಎಷ್ಟು ಶುಲ್ಕ ನೀಡಬೇಕು?
Waar moet ek teken?
ನಾನು ಎಲ್ಲಿ ಸಹಿ ಹಾಕಬೇಕು?
 
 
 
 
Ek verwag ’n oorbetaling vanaf Duitsland.
ನಾನು ಜರ್ಮನಿಯಿಂದ ಹಣ ವರ್ಗಾವಣೆಯನ್ನು ನಿರೀಕ್ಷಿಸುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Hier is my rekeningnommer.
ಇದು ನನ್ನ ಬ್ಯಾಂಕ್ ಖಾತೆಯ ಸಂಖ್ಯೆ.
Is die geld oorbetaal?
ಹಣ ಬಂದಿದೆಯೆ?
 
 
 
 
Ek wil graag hierdie geld wissel.
ನಾನು ಈ ಹಣವನ್ನು ವಿನಿಮಯಿಸಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Ek het Amerikaanse dollar nodig.
ನನಗೆ ಅಮೆರಿಕದ ಡಾಲರ್ ಗಳು ಬೇಕು.
Kan u asseblief vir my klein note gee.
ನನಗೆ ಸಣ್ಣ ಮೌಲ್ಯದ ನೋಟ್ ಗಳನ್ನು ಕೊಡಿ.
 
 
 
 
Is hier ’n kitsbank (OTM)?
ಇಲ್ಲಿ ಎಲ್ಲಾದರು ಒಂದು ಎ ಟಿ ಎಮ್ ಇದೆಯೆ?
Hoeveel geld kan mens hier trek?
ಎಷ್ಟು ಹಣವನ್ನು ನಾವು ತೆಗೆದುಕೊಳ್ಳಬಹುದು?
Watter kredietkaarte kan mens gebruik?
ಯಾವ ಕ್ರೆಡಿಟ್ ಕಾರ್ಡ್ ಅನ್ನು ಉಪಯೋಗಿಸಬಹುದು.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Is daar ’n universele grammatika?

Wanneer ons ’n taal leer, leer ons ook sy grammatika. Dit gebeur outomaties terwyl kinders hul moedertaal leer. Hulle kon nie eens agter dat hul brein nuwe reëls leer nie. Nogtans leer hulle van die begin af hul moedertaal reg. Aangesien daar baie tale bestaan, is daar ook baie soorte grammatika. Maar bestaan daar ook ’n universele grammatika? Dié vraag hou die wetenskap al lank besig. Nuwe studies kan dalk ’n antwoord verskaf. Want breinnavorsers het ’n interessante ontdekking gemaak. Hulle het proefkonyne die reëls van grammatika laat leer. Dié proefkonyne was taalstudente. Hulle het Japannees of Italiaans geleer. Die helfte van die grammatikareëls was uitgedink. Die proefkonyne het dit egter nie geweet nie. Na hul studie is daar vir die studente sinne gegee. Hulle moes besluit of die sinne reg of verkeerd was. Terwyl hulle die taak gedoen het, is hul brein ontleed. Dit wil sê die navorsers het die brein se aktiwiteit gemeet. So kon hulle toets hoe die brein op die sinne reageer. En dit lyk asof ons brein grammatika kan herken! Wanneer taal verwerk word, is sekere dele van die brein aktief. Een van hulle is die Broca-gebied. Dit is in die linkerdeel van die serebrum. Toe die studente die regte reëls verwerk het, was dit baie aktief. Met die uitgedinkte reëls het die aktiwiteit aansienlik afgeneem. Dit is dus moontlik dat alle grammatikastelsels dieselfde grondslag het. Dan sal almal dieselfde beginsels volg. En is dié beginsels aangebore…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners