Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


40 [veertig]

Aanwysings vra

 


೪೦ [ನಲವತ್ತು]

ದಾರಿಯ ಬಗ್ಗೆ ವಿಚಾರಿಸುವುದು

 

 
Verskoon my!
ಕ್ಷಮಿಸಿ.
Kan u my help?
ನನಗೆ ಸ್ವಲ್ಪ ಸಹಾಯ ಮಾಡುವಿರಾ?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier?
ಇಲ್ಲಿ ಒಳ್ಳೆಯ ಫಲಾಹಾರ ಮಂದಿರ ಎಲ್ಲಿದೆ?
 
 
 
 
U gaan links om die hoek.
ರಸ್ತೆ ಕೊನೆಯಲ್ಲಿ ಎಡಕ್ಕೆ ಹೋಗಿರಿ.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie.
ಆ ಮೇಲೆ ಸ್ವಲ್ಪ ದೂರ ನೇರವಾಗಿ ನಡೆದು ಹೋಗಿರಿ.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter.
ನಂತರ ಸುಮಾರು ನೂರು ಮೀಟರ್ ನಷ್ಟು ದೂರ ಬಲಗಡೆಗೆ ಹೋಗಿ.
 
 
 
 
U kan ook die bus neem.
ನೀವು ಬಸ್ ನಲ್ಲಿ ಕೂಡ ಹೋಗಬಹುದು.
U kan ook die trem neem.
ನೀವು ಟ್ರಾಮ್ ನಲ್ಲಿ ಕೂಡ ಹೋಗಬಹುದು.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry.
ನೀವು ನಿಮ್ಮ ಕಾರಿನಲ್ಲಿ ನನ್ನ ಹಿಂದೆ ಬರಬಹುದು
 
 
 
 
Hoe kom ek by die sokkerstadium?
ನಾನು ಫುಟ್ಬಾಲ್ ಕ್ರೀಡಾಂಗಣವನ್ನು ಹೇಗೆ ತಲುಪಬಹುದು?
Steek die brug oor!
ಸೇತುವೆಯನ್ನು ಹಾದು ಹೋಗಿ.
Gaan deur die tonnel!
ಸುರಂಗದ ಮೂಲಕ ಹೋಗಿ.
 
 
 
 
Ry tot by die derde verkeerslig.
ಮೂರನೆಯ ಟ್ರಾಫಿಕ್ ಲೈಟ್ ಸಿಗುವವರೆಗೆ ಹೋಗಿ.
Draai by die eerste straat regs.
ಅಲ್ಲಿ ಮೊದಲನೆಯ ರಸ್ತೆಯಲ್ಲಿ ಬಲಕ್ಕೆ ತಿರುಗಿಕೊಳ್ಳಿ.
Hou reguit tot by die volgende kruising.
ನಂತರ ಮುಂದಿನ ಅಡ್ಡರಸ್ತೆಯನ್ನು ದಾಟಿ ಮುಂದುವರೆಯಿರಿ.
 
 
 
 
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe?
ಕ್ಷಮಿಸಿ, ನಾನು ವಿಮಾನ ನಿಲ್ದಾಣ ತಲುಪಲು ಹೇಗೆ ಹೋಗಬೇಕು?
Dit is beter om met die trein te gaan.
ಸುರಂಗ ರೈಲಿನಲ್ಲಿ ತುಂಬ ಸುಲಭವಾಗಿ ತಲುಪಬಹುದು.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie.
ಕೊನೆಯ ನಿಲ್ದಾಣದವರೆಗೆ ಪ್ರಯಾಣ ಮಾಡಿ.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Diere se taal

Wanneer ons onsself wil uitdruk, gebruik ons spraak. Diere het ook hul eie taal. En hulle gebruik dit presies soos mense. Dit wil sê hulle praat met mekaar om inligting uit te ruil. Elke dierespesie het basies sy spesifieke taal. Selfs termiete kommunikeer met mekaar. Wanneer hulle in gevaar is, klap hulle hul lyf teen die grond. Dis hul manier om mekaar te waarsku. Ander diere fluit wanneer vyande naderkom. Bye praat deur dans met mekaar. Daardeur wys hulle vir ander bye waar daar iets is om te eet. Walvisse maak geluide wat 5 000 kilometer ver gehoor kan word. Hulle kommunikeer deur spesiale liedere met mekaar. Olifante gee mekaar ook verskeie akoestiese tekens. Maar mense kan dit nie hoor nie. Die meeste dieretale is baie ingewikkeld. Hulle bestaan uit ’n kombinasie van verskillende tekens. Akoestiese, chemiese en optiese tekens word gebruik. Daarbenewens gebruik diere verskillende gebare. Mense het al die taal van troeteldiere geleer. Hulle weet wanneer honde tevrede is. En hulle kan sien wanneer katte uitgelos wil word. Honde en katte praat egter baie verskillende tale. Baie tekens is selfs presiese teenoorgesteldes. Daar is lank geglo dat dié twee diere eenvoudig nie van mekaar hou nie. Maar hulle verstaan mekaar net verkeerd. Dit lei tot probleme tussen honde en katte. Selfs diere baklei dus weens misverstande…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners