Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


35 [vyf en dertig]

By die lughawe

 


೩೫ [ಮೂವತ್ತೈದು]

ವಿಮಾನ ನಿಲ್ದಾಣದಲ್ಲಿ

 

 
Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek.
ನಾನು ಆಥೇನ್ಸ್ ಗೆ ವಿಮಾನದಲ್ಲಿ ಒಂದು ಜಾಗ ಕಾದಿರಿಸಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ
Is dit ’n direkte vlug?
ಅಲ್ಲಿಗೆ ನೇರವಾದ ವಿಮಾನ ಇದೆಯೆ?
By ’n venster, nie-rook, asseblief.
ದಯವಿಟ್ಟು ಕಿಟಕಿಯ ಪಕ್ಕದ ಒಂದು ಜಾಗ, ಧೂಮಪಾನ ನಿಷೇಧಿತ ಜಾಗ.
 
 
 
 
Ek wil graag my bespreking bevestig.
ನಾನು ನನ್ನ ಕಾಯ್ದಿರಿಸುವಿಕೆಯನ್ನು ಕಾಯಂ ಮಾಡಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Ek wil graag my bespreking kanselleer.
ನಾನು ನನ್ನ ಕಾಯ್ದಿರಿಸುವಿಕೆಯನ್ನು ರದ್ದುಪಡಿಸಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Ek wil graag my bespreking verander.
ನಾನು ನನ್ನ ಕಾಯ್ದಿರಿಸುವಿಕೆಯನ್ನು ಬದಲಾಯಿಸಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
 
 
 
 
Wanneer is die volgende vlug na Rome?
ರೋಂ ಗೆ ಮುಂದಿನ ವಿಮಾನ ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ಇದೆ?
Is daar nog twee sitplekke beskikbaar?
ಇನ್ನೂ ಎರಡು ಜಾಗಗಳು ಖಾಲಿ ಇವೆಯೆ?
Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar.
ಇಲ್ಲ, ನಮ್ಮಲ್ಲಿ ಕೇವಲ ಒಂದು ಜಾಗ ಮಾತ್ರ ಖಾಲಿ ಇದೆ.
 
 
 
 
Wanneer land ons?
ನಾವು ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ಬಂದಿಳಿಯುತ್ತೇವೆ?
Wanneer is ons daar?
ನಾವು ಯಾವಾಗ ಅಲ್ಲಿರುತ್ತೇವೆ?
Wanneer is daar ’n bus na die middestad?
ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ಬಸ್ಸು ನಗರಕೇಂದ್ರಕ್ಕೆ ಹೊರಡುತ್ತದೆ?
 
 
 
 
Is dit u koffer / tas?
ಇದು ನಿಮ್ಮ ಪೆಟ್ಟಿಗೆಯೆ?
Is dit u sak?
ಇದು ನಿಮ್ಮ ಚೀಲವೆ?
Is dit u bagasie?
ಇದು ನಿಮ್ಮ ಪ್ರಯಾಣದ ಸಾಮಾನು, ಸರಂಜಾಮುಗಳೆ?
 
 
 
 
Hoeveel bagasie mag ek saamneem?
ನಾನು ಎಷ್ಟು ಸಾಮಾನು, ಸರಂಜಾಮುಗಳನ್ನು ಜೊತೆಗೆ ತೆಗೆದುಕೊಂಡು ಹೋಗಬಹುದು?
Twintig kilos.
೨೦ ಕಿ.ಗ್ರಾಂ.
Wat? Net twintig kilos?
ಏನು, ಕೇವಲ ೨೦ ಕಿ.ಗ್ರಾಂಗಳೆ?
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Studie laat die brein verander

Mense wat oefen, vorm dikwels hul lyf. Maar dis blykbaar ook moontlik om ’n mens se brein te oefen. Dit beteken meer as talent is nodig om ’n taal te leer. Dis net so belangrik om gereeld te oefen. Want oefening kan ’n positiewe invloed op strukture in die brein hê. ’n Spesiale aanleg vir tale is natuurlik gewoonlik oorerflik. Nietemin kan intensiewe oefening seker breinstrukture verander. Die volume van die spraaksentrum neem toe. Die senuselle van mense wat baie oefen, verander ook. Daar is lank geglo dat die brein onveranderbaar is. Die siening was wat ons nie as kinders leer nie, sal ons nooit leer nie. Breinnavorsers het egter ’n heel ander gevolgtrekking gemaak. Hulle kon bewys dat ons brein lewenslank behendig bly. Jy kan sê dit werk soos ’n spier. Daarom kan dit tot in die ouderdom bly groei. Elke inset word deur die brein verwerk. Maar wanneer die brein oefening kry, verwerk dit die insette beter. Dit wil sê dit werk vinniger en doeltreffender. Dié beginsel geld ewe veel vir jongmense as oumense. Maar dis nie noodsaaklik om te studeer om die brein te oefen nie. Lees is ook baie goeie oefening. Veral veeleisende letterkunde bevorder ons spraaksentrum. Dit beteken ons woordeskat word groter. Verder verbeter ons aanvoeling vir taal. Die interessantheid is dat nie net die spraaksentrum taal verwerk nie. Die gebied wat motoriese vaardigheid beheer, verwerk ook nuwe inhoud. Daarom is dit belangrik om die hele brein so dikwels moontlik te stimuleer. Oefen dus jou lyf EN jou brein!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners