33 [drie en dertig] |
By die stasie
|
![]() |
೩೩ [ಮೂವತ್ತಮೂರು] |
||
ರೇಲ್ವೆ ನಿಲ್ದಾಣದಲ್ಲಿ
|
Wanneer is die volgende trein na Berlyn?
|
ಬರ್ಲೀನ್ ಗೆ ಮುಂದಿನ ರೈಲು ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ಇದೆ?
|
||
Wanneer is die volgende trein na Parys?
|
ಪ್ಯಾರಿಸ್ ಗೆ ಮುಂದಿನ ರೈಲು ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ಇದೆ?
|
||
Wanneer is die volgende trein na Londen?
|
ಲಂಡನ್ ಗೆ ಮುಂದಿನ ರೈಲು ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ಇದೆ?
| ||
Hoe laat vertrek die trein na Warskou?
|
ವಾರ್ಸಗೆ ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ರೈಲು ಹೊರಡುತ್ತದೆ?
|
||
Hoe laat vertrek die trein na Stockholm?
|
ಸ್ಟಾಕ್ ಹೋಮ್ ಗೆ ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ರೈಲು ಹೊರಡುತ್ತದೆ?
|
||
Hoe laat vertrek die trein na Boedapest?
|
ಬುಡಪೆಸ್ಟ್ ಗೆ ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ರೈಲು ಹೊರಡುತ್ತದೆ?
| ||
Ek wil graag ’n kaartjie na Madrid hê.
|
ನನಗೆ ಮ್ಯಾಡ್ರಿಡ್ ಗೆ ಒಂದು ಟಿಕೇಟು ಬೇಕು.
|
||
Ek wil graag ’n kaartjie na Praag hê.
|
ನನಗೆ ಪ್ರಾಗ್ ಗೆ ಒಂದು ಟಿಕೇಟು ಬೇಕು.
|
||
Ek wil graag ’n kaartjie na Bern hê.
|
ನನಗೆ ಬೆರ್ನ್ ಗೆ ಒಂದು ಟಿಕೇಟು ಬೇಕು.
| ||
Wanneer kom die trein in Wene aan?
|
ರೈಲು ವಿಯೆನ್ನಾವನ್ನು ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ತಲುಪುತ್ತದೆ?
|
||
Wanneer kom die trein in Moskou aan?
|
ರೈಲು ಮಾಸ್ಕೋವನ್ನು ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ತಲುಪುತ್ತದೆ?
|
||
Wanneer kom die trein in Amsterdam aan?
|
ರೈಲು ಆಮ್ ಸ್ಟರ್ ಡ್ಯಾಮ್ಅನ್ನು ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ತಲುಪುತ್ತದೆ?
| ||
Moet ek oorklim?
|
ನಾನು ರೈಲುಗಳನ್ನು ಬದಲಾಯಿಸಬೇಕೆ?
|
||
Vanaf watter perron vertrek die trein?
|
ಯಾವ ಪ್ಲಾಟ್ ಫಾರ್ಮ್ ನಿಂದ ರೈಲು ಹೊರಡುತ್ತದೆ?
|
||
Het die trein slaapwaens?
|
ಈ ರೈಲಿನಲ್ಲಿ ಸ್ಲೀಪರ್ ಇದೆಯೆ?
| ||
Ek wil graag ’n eenrigtingkaartjie na Brussel hê.
|
ನನಗೆ ಬ್ರಸ್ಸೆಲ್ ಗೆ ಹೋಗಲು ಮಾತ್ರ ಟಿಕೇಟು ಬೇಕು.
|
||
Ek wil graag ’n retoerkaartjie na Kopenhagen hê.
|
ನನಗೆ ಕೋಪನ್ ಹೇಗನ್ ಗೆ ಹೋಗಿ ಬರಲು ಟಿಕೇಟು ಬೇಕು.
|
||
Hoeveel kos ’n plek in die slaapwa?
|
ಸ್ಲೀಪರ್ ನಲ್ಲಿ ಒಂದು ಮಲಗುವ ಜಾಗಕ್ಕೆ ಎಷ್ಟು ಹಣ ನೀಡಬೇಕಾಗುತ್ತದೆ?
| ||
TaalveranderingDie wêreld waarin ons leef, verander elke dag. Gevolglik kan ons taal nooit stagneer nie. Dit bly saam met ons ontwikkel en is daarom dinamies. Dié verandering kan alle gebiede van taal beïnvloed. Dit kan met ander woorde op verskeie aspekte van toepassing wees. Fonologiese verandering beïnvloed ’n taal se klank. Semantiese veranderings wysig die betekenis van woorde. Leksikale verandering behels die wysiging van woordeskat. Grammatikale veranderings wysig grammatikale strukture. Daar is ’n verskeidenheid redes vir taalkundige verandering. Dis dikwels ekonomiese redes. Sprekers of skrywers wil tyd of moeite spaar. Daarom vereenvoudig hulle hul spraak. Innovering kan ook taalverandering bevorder. Dit is byvoorbeeld die geval wanneer nuwe dinge uitgevind word. Dié dinge het name nodig, daarom verskyn nuwe woorde. Die meeste taalveranderinge is nie beplan nie. Dis ’n natuurlike proses en gebeur dikwels outomaties. Maar sprekers kan ook hul taal heel bewustelik afwissel. Hulle doen dit wanneer hulle ’n bepaalde effek wil bereik. Die invloed van uitheemse tale bevorder ook taalverandering. Met globalisering is dit besonder opvallend. Die Engelse taal het ’n groter invloed op ander tale as enige ander. Jy sal Engelse woorde in byna elke ander taal vind. Hulle word anglisismes genoem. Taalverandering word al sedert antieke tye gekritiseer of gevrees. Taalverandering is terselfdertyd ’n positiewe teken. Want dit bewys: ons taal leef – nes ons! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|