Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


31 [een en dertig]

In die restaurant 3

 


೩೧ [ಮೂವತ್ತೊಂದು]

ಫಲಾಹಾರ ಮಂದಿರದಲ್ಲಿ ೩

 

 
Ek wil graag ’n voorgereg hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಸ್ಟಾರ್ಟರ್ ಬೇಕು.
Ek wil graag ’n slaai hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಕೋಸಂಬರಿ ಬೇಕು.
Ek wil graag sop hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಸೂಪ್ ಬೇಕು.
 
 
 
 
Ek wil graag nagereg hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಸಿಹಿತಿಂಡಿ ಬೇಕು.
Ek wil graag roomys met room hê.
ನನಗೆ ಕ್ರೀಮ್ ಜೊತೆಗೆ ಒಂದು ಐಸ್ ಕ್ರೀಂ ಕೊಡಿ.
Ek wil graag vrugte of kaas hê.
ನನಗೆ ಹಣ್ಣು ಅಥವಾ ಚೀಸ್ ಬೇಕು.
 
 
 
 
Ons wil graag ontbyt hê.
ನಾವು ಬೆಳಗಿನ ತಿಂಡಿ ತಿನ್ನಬೇಕು
Ons wil graag middagete hê.
ನಾವು ಮದ್ಯಾಹ್ನದ ಊಟ ಮಾಡುತ್ತೇವೆ.
Ons wil graag aandete hê.
ನಾವು ರಾತ್ರಿ ಊಟ ಮಾಡುತ್ತೇವೆ.
 
 
 
 
Wat wil u vir ontbyt hê?
ನೀವು ಬೆಳಗಿನ ತಿಂಡಿಗೆ ಏನನ್ನು ತಿನ್ನಲು ಬಯಸುತ್ತೀರಿ?
Broodrolletjies met konfyt en heuning?
ಹಣ್ಣಿನ ಪಾಕ ಮತ್ತು ಜೇನುತುಪ್ಪದೊಡನೆ ರೋಲ್ಸ್ ?
Roosterbrood met wors en kaas?
ಸಾಸೆಜ್ ಮತ್ತು ಚೀಸ್ ಜೊತೆ ಟೋಸ್ಟ್ ?
 
 
 
 
’n Gekookte eier?
ಒಂದು ಬೇಯಿಸಿದ ಮೊಟ್ಟೆ?
’n Gebakte eier?
ಒಂದು ಕರಿದ ಮೊಟ್ಟೆ?
’n Omelet?
ಒಂದು ಆಮ್ಲೆಟ್?
 
 
 
 
Nog ’n jogurt, asseblief.
ದಯವಿಟ್ಟು ಇನ್ನೊಂದು ಮೊಸರನ್ನು ಕೊಡಿ.
Nog sout en peper, asseblief.
ದಯವಿಟ್ಟು ಇನ್ನೂ ಸ್ವಲ್ಪ ಉಪ್ಪು ಮತ್ತು ಕರಿಮೆಣಸು ಕೊಡಿ.
Nog ’n glas water, asseblief.
ದಯವಿಟ್ಟು ಇನ್ನೂ ಒಂದು ಲೋಟ ನೀರು ಕೊಡಿ.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Jy kan leer hoe om ’n suksesvolle spreker te wees!

Dis taamlik maklik om te praat. Maar om suksesvol te praat, is baie moeiliker. Met ander woorde hoe ons iets sê, is belangriker as wat ons sê. Verskeie studies het dit bewys. Luisteraars gee onbewustelik aandag aan sekere eienskappe van sprekers. Ons kan dus ’n invloed hê op hoe goed of sleg ons toespraak ontvang word. Ons moet net altyd goed aandag gee aan hoe ons praat. Dit geld ook vir ons lyftaal. Dit moet geloofwaardig wees en by ons persoonlikheid pas. Die stem speel ook ’n rol, omdat dit ook altyd beoordeel word. Vir mans is ’n dieper stem byvoorbeeld voordelig. Dit laat die spreker selfversekerd en bevoeg lyk. Aan die ander kant het ’n stemvariasie geen uitwerking nie. Die spoed waarteen jy praat, is egter besonder belangrik. Die sukses van gesprekke is in eksperimente ondersoek. Suksesvol praat beteken jy het die vermoë om ander te oortuig. Wie ander mense wil oortuig, moenie te vinnig praat nie. Anders skep hy die indruk dat hy nie opreg is nie. Maar dis ook nadelig om te stadig te praat. Mense wat baie stadig praat, kom onintelligent voor. Daarom is dit die beste om teen ’n gemiddelde spoed te praat. Die ideaal is 3,5 woorde per sekonde. Pouses is ook belangrik wanneer jy praat. Hulle maak ons spraak natuurliker en geloofwaardiger. Die gevolg is dat luisteraars ons vertrou. Vier tot vyf pouses per minuut is ideaal. Leer net om jou spraak beter te beheer! Dan kan die volgende onderhoud maar kom…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners