10 [tien] |
Gister – vandag – môre
|
![]() |
೧೦ [ಹತ್ತು] |
||
ನಿನ್ನೆ- ಇಂದು - ನಾಳೆ
|
Gister was Saterdag.
|
ನಿನ್ನೆ ಶನಿವಾರ (ವಾಗಿತ್ತು)
|
||
Gister was ek in die bioskoop.
|
ನಾನು ನಿನ್ನೆ ಚಿತ್ರಮಂದಿರದಲ್ಲಿದ್ದೆ.
|
||
Die rolprent was interessant.
|
ಚಿತ್ರ ಸ್ವಾರಸ್ಯಕರವಾಗಿತ್ತು.
| ||
Vandag is Sondag.
|
ಇಂದು ಭಾನುವಾರ.
|
||
Vandag werk ek nie.
|
ಇಂದು ನಾನು ಕೆಲಸ ಮಾಡುವುದಿಲ್ಲ.
|
||
Ek bly tuis. / Ek bly by die huis.
|
ನಾನು ಮನೆಯಲ್ಲಿ ಇರುತ್ತೇನೆ.
| ||
Môre is Maandag.
|
ನಾಳೆ ಸೋಮವಾರ.
|
||
Môre werk ek weer.
|
ನಾಳೆ ಪುನಃ ಕೆಲಸ ಮಾಡುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek werk op kantoor.
|
ನಾನು ಕಛೇರಿಯಲ್ಲಿ ಕೆಲಸ ಮಾಡುತ್ತೇನೆ.
| ||
Wie is dit?
|
ಅವರು ಯಾರು?
|
||
Dit is Peter.
|
ಅವರು ಪೀಟರ್.
|
||
Peter is ’n student.
|
ಪೀಟರ್ ಒಬ್ಬ ವಿದ್ಯಾರ್ಥಿ.
| ||
Wie is dit?
|
ಅವರು ಯಾರು?
|
||
Dit is Martha.
|
ಅವರು ಮಾರ್ಥ.
|
||
Martha is ’n sekretaresse.
|
ಅವರು ಕಾರ್ಯದರ್ಶಿ.
| ||
Peter en Martha is vriende.
|
ಪೀಟರ್ ಮತ್ತು ಮಾರ್ಥ ಸ್ನೇಹಿತರು.
|
||
Peter is Martha se vriend.
|
ಪೀಟರ್ ಮಾರ್ಥ ಅವರ ಸ್ನೇಹಿತ.
|
||
Martha is Peter se vriendin.
|
ಮಾರ್ಥ ಪೀಟರ್ ಅವರ ಸ್ನೇಹಿತೆ.
| ||
Leer in jou slaapVreemde tale is deesdae deel van algemene opvoeding. As dit net nie so vervelig was om hulle te leer nie! Daar is goeie nuus vir almal wat daarmee sukkel. Ons kan die beste leer terwyl ons slaap! Verskeie wetenskaplike studies het tot dié gevolgtrekking gekom. En ons kan dit gebruik wanneer ons tale leer. Ons verwerk die dag se gebeure terwyl ons slaap. Ons brein ontleed nuwe ervarings. Alles wat ons beleef het, word weer deurdink. Die nuwe inhoud word in ons brein versterk. Dinge wat ons leer net voordat ons aan die slaap raak, word besonder goed onthou. Daarom kan dit nuttig wees om belangrike items saans deur te kyk. ’n Verskillende slaapfase is verantwoordelik vir verskillende geleerde inhoud. VOB-slaap ondersteun psigomotoriese leerwerk. Musiek maak en sport val in dié afdeling. In teenstelling daarmee word suiwer kennis tydens diep slaap geleer. Alles wat ons leer, word daar deurdink. Selfs woordeskat en grammatika! Wanneer ons tale leer, moet ons brein baie hard werk. Dit moet nuwe woorde en reëls stoor. Alles word tydens slaap weer teruggespeel. Navorsers noem dit terugspeelteorie. Dis egter belangrik dat jy goed slaap. Liggaam en verstand moet behoorlik herstel. Slegs dan kan die brein doeltreffend werk. Jy kon sê goeie slaap, goeie kognitiewe werking. Terwyl ons rus, is ons brein nog aktief… En dan: Gute Nacht, good night, buona notte, dobrou noc! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|