8 [agt] |
Die tyd
|
![]() |
೮ [ಎಂಟು] |
||
ಸಮಯ
|
Verskoon my!
|
ಕ್ಷಮಿಸಿ!
|
||
Hoe laat is dit, asseblief?
|
ಈಗ ಎಷ್ಟು ಸಮಯ ಆಗಿದೆ?
|
||
Baie dankie.
|
ಧನ್ಯವಾದಗಳು!
| ||
Dit is eenuur.
|
ಈಗ ಒಂದು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is twee-uur.
|
ಈಗ ಎರಡು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is drie-uur.
|
ಈಗ ಮೂರು ಘಂಟೆ.
| ||
Dit is vieruur.
|
ಈಗ ನಾಲ್ಕು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is vyfuur.
|
ಈಗ ಐದು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is sesuur.
|
ಈಗ ಆರು ಘಂಟೆ.
| ||
Dit is sewe-uur.
|
ಈಗ ಏಳು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is agtuur.
|
ಈಗ ಎಂಟು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is nege-uur.
|
ಈಗ ಒಂಬತ್ತು ಘಂಟೆ.
| ||
Dit is tienuur.
|
ಈಗ ಹತ್ತು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is elfuur.
|
ಈಗ ಹನ್ನೂಂದು ಘಂಟೆ.
|
||
Dit is twaalfuur.
|
ಈಗ ಹನ್ನೆರಡು ಘಂಟೆ.
| ||
Een minuut het sestig sekondes.
|
ಒಂದು ನಿಮಿಷದಲ್ಲಿ ಅರವತ್ತು ಸೆಕೆಂಡುಗಳಿವೆ.
|
||
Een uur het sestig minute.
|
ಒಂದು ಘಂಟೆಯಲ್ಲಿ ಅರವತ್ತು ನಿಮಿಷಗಳಿವೆ.
|
||
Een dag het vier en twintig ure.
|
ಒಂದು ದಿವಸದಲ್ಲಿ ಇಪ್ಪತ್ನಾಲ್ಕು ಘಂಟೆಗಳಿವೆ.
| ||
TaalfamiliesDaar is omtrent 7 biljoen mense op die aarde. En hulle praat sowat 7 000 verskillende tale! Tale kan nes mense verwant wees. Dit wil sê hulle kom van ’n gedeelde stam. Daar is ook tale wat heeltemal afgesonder is. Hulle is nie geneties aan enige ander taal verwant nie. In Europa word Baskies byvoorbeeld as ’n geïsoleerde taal beskou. Maar die meeste tale het “ouers”, “kinders” of “broers en susters”. Hulle is lede van ’n spesifieke taalfamilie. Jy kan sien hoe eenders tale is deur hulle te vergelyk. Taalkundiges weet al van omtrent 300 genetiese entiteite. Onder hulle is 180 taalfamilies wat uit meer as een taal bestaan. Die res is 120 geïsoleerde tale. Die grootste taalfamilie is die Indo-Europese groep. Dit bestaan uit ongeveer 280 tale. Dit sluit Romaanse, Germaanse en Slawiese tale in. Daar is meer as 3 biljoen sprekers op alle kontinente! Die Sino-Tibettaanse taalfamilie oorheers in Asië. Dit het meer as 1,3 biljoen sprekers. Die grootste Sino-Tibettaanse taal is Chinees. Die derde grootste taalfamilie is in Afrika. Dit is na sy verspreidingsgebied, Niger-Kongo, genoem. “Slegs” 350 miljoen sprekers behoort daaraan. Swahili is die belangrikste taal in dié familie. In die meeste gevalle is die begrip beter hoe sterker die verwantskap is. Mense wat verwante tale praat, verstaan mekaar goed. Hulle kan die ander taal taamlik vinnig leer. So, leer tale – familie-reünies is altyd lekker! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|