4 [vier] |
In die skool
|
![]() |
೪ [ನಾಲ್ಕು] |
||
ಶಾಲೆಯಲ್ಲಿ
|
Waar is ons?
|
ನಾವು ಎಲ್ಲಿ ಇದ್ದೇವೆ?
|
||
Ons is by die skool.
|
ನಾವು ಶಾಲೆಯಲ್ಲಿ ಇದ್ದೇವೆ.
|
||
Ons is besig met ‘n les.
|
ನಮಗೆ ತರಗತಿ ಇದೆ/ಪಾಠಗಳಿವೆ.
| ||
Dit is die leerlinge.
|
ಅವರು ವಿದ್ಯಾಥಿ೯ಗಳು
|
||
Dit is die onderwyser.
|
ಅವರು ಅಧ್ಯಾಪಕರು
|
||
Dit is die klas.
|
ಅದು ಒಂದು ತರಗತಿ.
| ||
Wat doen / maak ons?
|
ನಾವು ಏನು ಮಾಡುತ್ತಿದ್ದೇವೆ?
|
||
Ons leer.
|
ನಾವು ಕಲಿಯುತ್ತಿದ್ದೇವೆ..
|
||
Ons leer ’n taal.
|
ನಾವು ಒಂದು ಭಾಷೆಯನ್ನು ಕಲಿಯುತ್ತಿದ್ದೇವೆ. .
| ||
Ek leer Engels.
|
ನಾನು ಇಂಗ್ಲಿಷ್ ಕಲಿಯುತ್ತೇನೆ.
|
||
Jy leer Spaans.
|
ನೀನು ಸ್ಪಾನಿಷ್ ಕಲಿಯುತ್ತೀಯ.
|
||
Hy leer Duits.
|
ಅವನು ಜರ್ಮನ್ ಕಲಿಯುತ್ತಾನೆ.
| ||
Ons leer Frans.
|
ನಾವು ಫ್ರೆಂಚ್ ಕಲಿಯುತ್ತೇವೆ
|
||
Julle leer Italiaans.
|
ನೀವು ಇಟ್ಯಾಲಿಯನ್ ಕಲಿಯುತ್ತೀರಿ.
|
||
Hulle leer Russies.
|
ಅವರುಗಳೆಲ್ಲ ರಷ್ಯನ್ ಕಲಿಯುತ್ತಾರೆ.
| ||
Om tale te leer is interessant.
|
ಭಾಷೆಗಳನ್ನು ಕಲಿಯುವುದು ಸ್ವಾರಸ್ಯಕರ.
|
||
Ons wil mense verstaan.
|
ನಾವು ಜನರನ್ನು ಅರ್ಥ ಮಾಡಿಕೊಳ್ಳಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇವೆ.
|
||
Ons wil met mense praat.
|
ನಾವು ಜನರೊಡನೆ ಮಾತನಾಡಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇವೆ.
| ||
MoedertaaldagIs jy lief vir jou moedertaal? Dan moet jy dit voortaan vier! En altyd op 21 Februarie! Dis die internasionale moedertaaldag. Sedert 2000 word dit elke jaar gevier. UNESCO het die dag ingestel. UNESCO is ’n organisasie van die Verenigde Nasies (VN). Hulle werk met onderwerpe in wetenskap, opvoeding en kultuur. UNESCO strewe daarna om die mensdom se kultuurerfenis te beskerm. Tale is ook ’n kultuurerfenis. Daarom moet hulle beskerm, ontwikkel en bevorder word. Taalverskeidenheid word op 21 Februarie gedenk. Daar is wêreldwyd ’n geskatte 6 000 tot 7 000 tale. Die helfte van hulle word deur uitsterwing bedreig. Elke twee weke gaan ’n taal vir ewig verlore. Maar elke taal is ’n groot rykdom van kennis. Die kennis van ’n nasie se mense is in tale vervat. ’n Nasie se geskiedenis word deur sy taal weerspieël. Ervarings en tradisies word ook deur taal oorgedra. Daarom is ’n moedertaal ’n onderdeel van elke nasionale identiteit. Wanneer ’n taal uitsterf, gaan meer as net woorde verlore. Dit alles moet op 21 Februarie gedenk word. Mense moet besef wat die betekenis van tale is. En hulle moet dink hoe hulle tale kan beskerm. Wys dus vir jou taal dat dit vir jou belangrik is! Miskien kan jy ’n koek daarvoor bak? Sit mooi fondantletters daarop. Natuurlik in jou “moedertaal”! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|