96 [ses en negentig] |
Voegwoorde 3
|
![]() |
96 [sembilan puluh enam] |
||
Kata sambung 3
|
| |||||
Ek staan op sodra die wekker lui.
| |||||
Ek word moeg sodra ek moet leer.
| |||||
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is.
| |||||
Wanneer gaan jy bel?
| |||||
Sodra ek ’n kansie het.
| |||||
Hy sal bel sodra hy tyd het.
| |||||
Hoe lank gaan u werk?
| |||||
Ek sal werk so lank as wat ek kan.
| |||||
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is.
| |||||
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk.
| |||||
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook.
| |||||
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan.
| |||||
Sover ek weet, woon hy hier.
| |||||
Sover ek weet, is sy vrou siek.
| |||||
Sover ek weet, is hy werkloos.
| |||||
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het.
| |||||
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het.
| |||||
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het.
| |||||
|
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. © Copyright 2007 - 2018 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Indonesies vir beginners
|