94 [vier en negentig] |
Voegwoorde 1
|
![]() |
94 [noventa y cuatro] |
||
Conjunciones 1
|
| |||||
Wag tot dit ophou reën.
| |||||
Wag tot ek klaar is.
| |||||
Wag tot hy terugkom.
| |||||
Ek wag tot my hare droog is.
| |||||
Ek wag tot die rolprent klaar is.
| |||||
Ek wag tot die verkeerslig groen is.
| |||||
Wanneer gaan jy met verlof?
| |||||
Nog voor die somervakansie?
| |||||
Ja, nog voor die somervakansie begin.
| |||||
Herstel die dak voor die winter begin.
| |||||
Was jou hande voor jy aan tafel sit.
| |||||
Maak toe die venster voor jy uitgaan.
| |||||
Wanneer kom jy huis toe?
| |||||
Na klas? / Na die les?
| |||||
Ja, nadat die klas verby is.
| |||||
Nadat hy ’n ongeluk gehad het, kon hy nie meer werk nie.
| |||||
Nadat hy sy werk verloor het, is hy na Amerika.
| |||||
Nadat hy Amerika toe is, het hy ryk geword.
| |||||
|