Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Leer tale aanlyn!
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > العربية > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
AR العربية
- AR العربية
- DE Deutsch
- EM English US
- EN English UK
- ES español
- FR français
- IT italiano
- JA 日本語
- PT português PT
- PX português BR
- ZH 中文
- AD адыгабзэ
- AM አማርኛ
- BE беларуская
- BG български
- BN বাংলা
- BS bosanski
- CA català
- CS čeština
- DA dansk
- EL ελληνικά
- EO esperanto
- ET eesti
- FA فارسی
- FI suomi
- HE עברית
- HI हिन्दी
- HR hrvatski
- HU magyar
- HY հայերեն
- ID bahasa Indonesia
- KA ქართული
- KK қазақша
- KN ಕನ್ನಡ
- KO 한국어
- LT lietuvių
- LV latviešu
- MK македонски
- MR मराठी
- NL Nederlands
- NN nynorsk
- NO norsk
- PA ਪੰਜਾਬੀ
- PL polski
- RO română
- RU русский
- SK slovenčina
- SL slovenščina
- SQ Shqip
- SR српски
- SV svenska
- TA தமிழ்
- TE తెలుగు
- TH ภาษาไทย
- TI ትግርኛ
- TR Türkçe
- UK українська
- UR اردو
- VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
|
|
||
Ek wil na die biblioteek toe gaan.
|
|||
Ek wil na die boekwinkel toe gaan.
|
|
||
Ek wil na die kiosk toe gaan.
|
|||
|
|
|
|
Ek wil ’n boek leen.
|
|||
Ek wil ’n boek koop.
|
|||
Ek wil ’n koerant koop.
|
|||
|
|
|
|
Ek wil na die biblioteek toe gaan om ’n boek te leen.
|
_أ_ه_ إ_ى ا_م_ت_ة ا_ع_و_ي_ ل_س_ع_ر_ ك_ا_._
s_a_h_a_ '_i_a_ a_m_k_a_a_ a_e_m_m_a_ l_a_s_i_a_a_ k_t_b_
_____ إ__ ا______ ا_______ ل_______ ك_____
s_______ '_____ a_________ a_________ l___________ k_____ |
||
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop.
|
|||
Ek wil na die kiosk toe gaan om ’n koerant te koop.
|
|||
|
|
|
|
Ek wil na die oogkundige toe gaan.
|
|||
Ek wil na die supermark toe gaan.
|
|||
Ek wil na die bakker toe gaan.
|
|||
|
|
|
|
Ek wil ’n bril koop.
|
|||
Ek wil vrugte en groente koop.
|
|||
Ek wil rolletjies en brood koop.
|
|||
|
|
|
|
Ek wil na die oogkundige toe gaan om ’n bril te koop.
|
|
||
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop.
|
_أ_ه_ إ_ى ا_م_ج_ ا_ك_ي_ ل_ر_ء ف_ك_ة و_ض_ر ا_._
i_'_d_h_b '_i_a_ a_m_t_j_r a_k_b_r l_s_i_a_ f_k_h_t w_k_i_a_ a_n_
_____ إ__ ا_____ ا_____ ل____ ف____ و____ ا___
i________ '_____ a________ a______ l_______ f______ w_______ a___ |
||
Ek wil na die bakker toe gaan om rolletjies en brood te koop.
|
_أ_ه_ إ_ى ا_خ_ا_ ل_ر_ء خ_ز ص_و_ و خ_ز_ً ع_د_ا_._
i_'_d_h_b '_i_a_ a_k_i_a_ l_s_i_a_ k_a_z s_m_n w k_b_a_n e_d_a_n_
_____ إ__ ا_____ ل____ خ__ ص___ و خ____ ع_______
i________ '_____ a_______ l_______ k____ s____ w k______ e_______ |
||
|
|
|
|
Taal verander = Persoonlikheid veranderOns taal behoort aan ons. Dis ’n belangrike deel van ons persoonlikheid. Maar baie mense praat verskeie tale. Beteken dit hulle het veelvoudige persoonlikhede? Navorsers dink so! Wanneer ons van taal verwissel, verander ons persoonlikheid. Dit wil sê ons tree anders op. Amerikaanse wetenskaplikes het dié gevolgtrekking gemaak. Hulle het die gedrag van tweetalige vroue bestudeer. Dié vroue het met Engels en Spaans grootgeword. Hulle het albei tale en kulture ewe goed geken. Nogtans was hul gedrag van die taal afhanklik. Wanneer hulle Spaans gepraat het, was die vroue meer selfversekerd. Hulle was ook op hul gemak wanneer mense om hulle Spaans gepraat het. Toe hulle Engels gepraat het, het hul gedrag verander. Hulle het minder selfvertroue gehad en was dikwels onseker van hulself. Die navorsers het ook opgemerk dat die vroue eensamer lyk. Die taal wat ons praat, beïnvloed ons gedrag. Navorsers weet nog nie hoekom dit so is nie. Ons word miskien deur kulturele norme gelei. Terwyl ons praat, dink ons aan die kultuur waaruit die taal kom. Dit gebeur heeltemal vanself. Ons probeer dus by die kultuur aanpas. Ons tree op volgens wat in daardie kultuur die gebruik is. Chinese sprekers was in eksperimente baie terughoudend. Wanneer hulle Engels gepraat het, was hulle meer oop. Miskien verander ons ons gedrag om beter in te pas. Ons wil wees soos die mense met wie ons praat… |
|
Warning: Undefined array key "video" in /customers/b/d/3/goethe-verlag.com/httpd.www/book2/DEBG017.php on line 2644
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|