13 [dertien] |
Aktiwiteite
|
![]() |
13 [treize] |
||
Les activités
|
| |||||
Wat doen / maak Martha?
| |||||
Sy werk op kantoor.
| |||||
Sy werk op ’n rekenaar.
| |||||
Waar is Martha?
| |||||
In die bioskoop.
| |||||
Sy kyk ’n rolprent.
| |||||
Wat doen Peter?
| |||||
Hy studeer by die universiteit.
| |||||
Hy studeer tale.
| |||||
Waar is Peter?
| |||||
In die kafee.
| |||||
Hy drink koffie.
| |||||
Waarheen gaan hulle graag?
| |||||
Na ’n konsert.
| |||||
Hulle luister graag musiek.
| |||||
Waarheen gaan hulle nie graag nie?
| |||||
Na die disko.
| |||||
Hulle dans nie graag nie.
| |||||
|