99 [nege en negentig] |
Genitief
|
![]() |
99 [ninety-nine] |
||
Genitive
|
| |||||
my vriendin se kat
| |||||
my vriend se hond
| |||||
my kinders se speelgoed
| |||||
Dit is my kollega se jas.
| |||||
Dit is my kollega se motor.
| |||||
Dit is my kollega se werk.
| |||||
Die hemp se knoop is af.
| |||||
Die motorhuis se sleutel is weg.
| |||||
Die baas se rekenaar is stukkend.
| |||||
Wie is die meisie se ouers?
| |||||
Hoe kom ek by haar ouers se huis?
| |||||
Die huis staan aan die einde van die straat.
| |||||
Wat is die naam van die hoofstad van Switserland?
| |||||
Wat is die titel van die boek?
| |||||
Wat is die bure se kinders se name?
| |||||
Wanneer is die kinders se skoolvakansie?
| |||||
Wanneer is die dokter se spreekure?
| |||||
Wat is die openingstye van die museum?
| |||||
|
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. © Copyright 2007 - 2018 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Engels UK vir beginners
|