Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Leer tale aanlyn!
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > български > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
BG български
- AR العربية
- DE Deutsch
- EM English US
- EN English UK
- ES español
- FR français
- IT italiano
- JA 日本語
- PT português PT
- PX português BR
- ZH 中文
- AD адыгабзэ
- AM አማርኛ
- BE беларуская
- BG български
- BN বাংলা
- BS bosanski
- CA català
- CS čeština
- DA dansk
- EL ελληνικά
- EO esperanto
- ET eesti
- FA فارسی
- FI suomi
- HE עברית
- HI हिन्दी
- HR hrvatski
- HU magyar
- HY հայերեն
- ID bahasa Indonesia
- KA ქართული
- KK қазақша
- KN ಕನ್ನಡ
- KO 한국어
- LT lietuvių
- LV latviešu
- MK македонски
- MR मराठी
- NL Nederlands
- NN nynorsk
- NO norsk
- PA ਪੰਜਾਬੀ
- PL polski
- RO română
- RU русский
- SK slovenčina
- SL slovenščina
- SQ Shqip
- SR српски
- SV svenska
- TA தமிழ்
- TE తెలుగు
- TH ภาษาไทย
- TI ትግርኛ
- TR Türkçe
- UK українська
- UR اردو
- VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
|
|
||
My seun wou nie met die pop speel nie.
|
|
||
My dogter wou nie sokker speel nie.
|
|
||
My vrou wou nie met my skaak speel nie.
|
|
||
|
|
|
|
My kinders wou nie gaan stap nie.
|
|
||
Hulle wou nie die kamer opruim nie.
|
|||
Hulle wou nie gaan slaap nie.
|
|||
|
|
|
|
Hy mag nie roomys geëet het nie.
|
|||
Hy mag nie sjokolade geëet het nie.
|
|||
Hy mag nie lekkergoed geëet het nie.
|
|||
|
|
|
|
Ek mag vir iets gewens het.
|
|||
Ek mag vir my ’n rok gekoop het.
|
|||
Ek mag vir my ’n sjokolade gevat het.
|
|||
|
|
|
|
Mag jy in die vliegtuig rook?
|
|||
Mag jy in die hospitaal bier drink?
|
|
||
Mag jy die hond in die hotel saamneem?
|
|
||
|
|
|
|
In die vakansie mag die kinders laat uitgebly het.
|
П_е_ в_к_н_и_т_ д_ц_т_ м_ж_х_ д_ о_т_в_т д_л_о н_в_н_
P_e_ v_k_n_s_y_t_ d_t_a_a m_z_e_h_ d_ o_t_v_t d_l_o n_v_n_
П___ в_________ д_____ м_____ д_ о______ д____ н_____
P___ v___________ d______ m_______ d_ o______ d____ n_____ |
||
Hulle mag lank in die werf gespeel het.
|
|||
Hulle mag laat wakker gebly het.
|
|||
|
|
|
|
Babas kan grammatikareëls leerKinders word baie vinnig groot. En hulle leer ook baie vinnig! Dit moet nog nagevors word hoe kinders leer. Die leerproses is outomaties. Kinders merk nie eens op dat hulle leer nie. Tog leer hulle elke dag meer. Dit blyk ook uit hul taal. Babas kan die eerste paar maande net huil. Na ’n paar maande kan hulle kort woorde sê. Die woorde word dan sinne. Later praat die kinders hul moedertaal. Ongelukkig werk dit nie met volwassenes so nie. Hulle het boeke of ander materiaal nodig om te leer. Net so kan hulle byvoorbeeld grammatikareëls leer. Babas leer egter reeds op vier maande grammatika! Navorsers het Duitse babas vreemde grammatikareëls geleer. Om dit te doen, is Italiaanse sinne vir hulle voorgespeel. Dié sinne het sekere sintaktiese strukture bevat. Die babas het vir sowat 15 minute na die korrekte sinne geluister. Agterna is die sinne weer vir die babas gespeel. Maar dié keer was van die sinne verkeerd. Terwyl die babas na die sinne geluister het, is hul breingolwe gemeet. So kon navorsers vasstel hoe die brein op sinne reageer. En die babas het met die sinne verskillende vlakke van aktiwiteit gehad! Hoewel hulle dit pas geleer het, het hulle die foute opgemerk. Natuurlik verstaan babas nie hoekom van die sinne verkeerd is nie. Hulle oriënteer hulself slegs volgens die fonetiese patrone. Maar dis genoeg om ’n taal te leer – altans vir babas… |
|
Warning: Undefined array key "video" in /customers/b/d/3/goethe-verlag.com/httpd.www/book2/DEBG017.php on line 2644
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|