Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Pools   >   Inhoud
19 [negentien]

In die kombuis
19 [dziewiętnaście]

Learn Polish
W kuchni
Learn Polish
 Klik op die teks!   
Het jy ’n nuwe kombuis?
Learn Polish
Wat wil jy vandag kook?
Learn Polish
Kook jy op ’n elektries of gas stoof?
Learn Polish
 
Sal ek die uie sny?
Learn Polish
Sal ek die aartappel skil?
Learn Polish
Sal ek die blaarslaai was?
Learn Polish
 
Waar is die glase?
Learn Polish
Waar is die borde?
Learn Polish
Waar is die eetgery?
Learn Polish
 
Het jy ’n blikoopmaker?
Learn Polish
Het jy ’n botteloopmaker?
Learn Polish
Het jy ’n kurktrekker?
Learn Polish
 
Kook jy die sop in hierdie pot?
Learn Polish
Braai jy die vis in hierdie pan?
Learn Polish
Rooster jy die groente op die rooster?
Learn Polish
 
Ek dek die tafel.
Learn Polish
Hier is die messe, die vurke en die lepels.
Learn Polish
Hier is die glase, die borde en die servette.
Learn Polish
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Pools vir beginners