72 [twee en sewentig] |
om iets te moet
|
![]() |
72 [septyniasdešimt du] |
||
ką privalėti
|
| |||||
moet
| |||||
Ek moet die brief pos.
| |||||
Ek moet die hotel betaal.
| |||||
Jy moet vroeg opstaan.
| |||||
Jy moet baie werk.
| |||||
Jy moet stiptelik wees.
| |||||
Hy moet brandstof kry.
| |||||
Hy moet die motor herstel.
| |||||
Hy moet die motor was.
| |||||
Sy moet inkopies doen.
| |||||
Sy moet die woonstel skoonmaak.
| |||||
Sy moet die wasgoed was.
| |||||
Ons moet onmiddelik skool toe gaan.
| |||||
Ons moet onmiddelik werk toe gaan.
| |||||
Ons moet onmiddelik dokter toe gaan.
| |||||
Julle moet wag vir die bus.
| |||||
Julle moet wag vir die trein.
| |||||
Julle moet wag vir die taxi.
| |||||
|