91 [een en negentig] |
Bysinne met dat 1
|
![]() |
91 [devedeset i jedan] |
||
Zavisne rečenice sa da 1
|
| |||||
Die weer word môre miskien beter.
| |||||
Hoe weet u dit?
| |||||
Ek hoop dat dit beter word.
| |||||
Hy kom beslis.
| |||||
Is jy seker?
| |||||
Ek weet dat hy kom.
| |||||
Hy sal beslis bel.
| |||||
Werklik?
| |||||
Ek glo dat hy sal bel.
| |||||
Die wyn is seker oud.
| |||||
Weet jy dit voor jou siel?
| |||||
Ek vermoed dat dit oud is.
| |||||
Ons baas is aantreklik.
| |||||
Dink jy so?
| |||||
Ek dink dat hy baie aantreklik is.
| |||||
Die baas het beslis ’n meisie.
| |||||
Dink jy werklik so?
| |||||
Dit is heel moontlik dat hy ’n meisie het.
| |||||
|