Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  41-50  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kroasies   >   Inhoud


50 [vyftig]

By die swembad

 


50 [pedeset]

Na bazenu

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Dit is warm vandag.
Gaan ons swembad toe?
Het jy lus om te gaan swem?
 
 
 
 
Het jy ’n handdoek?
Het jy ’n swembroek?
Het jy ’n baaikostuum?
 
 
 
 
Kan jy swem?
Kan jy duik?
Kan jy in die water spring?
 
 
 
 
Waar is die stort?
Waar is die kleedkamers?
Waar is die swembril?
 
 
 
 
Is die water diep?
Is die water skoon?
Is die water warm?
 
 
 
 
Ek kry koud.
Die water is te koud.
Ek klim nou uit die water.
 
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  41-50  | Free Android app | Free iPhone app

 

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2015 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kroasies vir beginners