Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  21-30 | BUY the BOOK!  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Duits   >   Inhoud
21 [eenentwintig]

Small Talk 2
21 [einundzwanzig]

Learn German
Small Talk 2
Learn German
   
 Klik op die teks!   
Waar kom jy vandaan?
Learn German
Uit Bazel.
Learn German
Bazel is in Switserland.
Learn German
 
Mag ek jou voorstel aan Meneer Müller?
Learn German
Hy is ’n buitelander.
Learn German
Hy praat verskeie tale.
Learn German
 
Is dit jou eerste keer hier?
Learn German
Nee, ek was laas jaar ook hier.
Learn German
Maar net vir ’n week.
Learn German
 
Hoe vind jy dit by ons?
Learn German
Baie goed. Die mense is vriendelik.
Learn German
En ek hou van die lanskap.
Learn German
 
Wat is jou beroep?
Learn German
Ek is ’n vertaler.
Learn German
Ek vertaal boeke.
Learn German
 
Is jy alleen hier?
Learn German
Nee, my vrou / my man is ook hier.
Learn German
En daardie is my twee kinders.
Learn German
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  21-30 | BUY the BOOK!  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Duits vir beginners