Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  91-100  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Spaans   >   Inhoud
97 [seweenngentig]

Voegwoorde 4
97 [noventa y siete]

Learn Spanish
Conjunciones 4
Learn Spanish
 Klik op die teks!   
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan.
Learn Spanish
Hy het gebly, al was dit al laat.
Learn Spanish
Hy het nie gekom nie, al het hy ’n afspraak gemaak.
Learn Spanish
 
Die tv was aan. Tog het hy aan die slaap geraak.
Learn Spanish
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly.
Demo Version
Learn Spanish
Demo Version
Demo Version
Learn Spanish
 
Al het hy nie ’n lisensie nie, bestuur hy die motor.
Learn Spanish
Al is die straat glad, ry hy vinnig.
Demo Version
Learn Spanish
Demo Version
Demo Version
Learn Spanish
 
Hy het geen lisensie nie. Tog besttur hy die motor.
Learn Spanish
Die straat is glad. Tog ry hy vinnig.
Demo Version
Learn Spanish
Demo Version
Demo Version
Learn Spanish
 
Sy vind geen werk nie, al het sy studeer.
Learn Spanish
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn.
Demo Version
Learn Spanish
Demo Version
Demo Version
Learn Spanish
 
Sy het gestudeer. Tog vind sy geen werk nie.
Learn Spanish
Sy het pyn. Tog gaan sy nie na die dokter toe nie.
Demo Version
Learn Spanish
Demo Version
Demo Version
Learn Spanish
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  91-100  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Spaans vir beginners