Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Spaans   >   Inhoud
15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel
15 [quince]

Learn Spanish
Frutas y alimentos
Learn Spanish
   
 Klik op die teks!   
Ek het ’n arbei.
Learn Spanish
Ek het ’n kiwi en spanspek.
Learn Spanish
Ek het ’n lemoen en ’n druif.
Learn Spanish
 
Ek het ’n appel en ’n mango.
Learn Spanish
Ek het ’n piesang en ’n pynappel.
Learn Spanish
Ek maak ’n vrugte slaai.
Learn Spanish
 
Ek eet roosterbrood.
Learn Spanish
Eke et roosterbrood met botter.
Learn Spanish
Ek eet roosterbrood met botter en konfyt.
Learn Spanish
 
Ek eet ’n toebroodjie.
Learn Spanish
Ek eet ’n toebroodjie met margarien.
Learn Spanish
Ek eet ’n toebroodjie met margarien en tamatie.
Learn Spanish
 
Ons benodig brood en rys.
Learn Spanish
Ons benodig vis en steak.
Learn Spanish
Ons benodig pizza en spaghetti.
Learn Spanish
 
Wat het ons nodig?
Learn Spanish
Ons benodig wortels en tamatie vir die sop.
Learn Spanish
Waar is die supermark?
Learn Spanish
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Spaans vir beginners