29 [nege en twintig] |
In die restaurant 1
|
![]() |
29 [dvadsaťdeväť] |
||
V reštaurácii 1
|
| |||||
Is die tafel oop?
| |||||
Ek wil graag die spyskaart hê asseblief.
| |||||
Wat kan u aanbeveel?
| |||||
Ek wil graag ’n bier hê.
| |||||
Ek wil graag ’n mineraalwater hê.
| |||||
Ek wil graag ’n lemoensap hê.
| |||||
Ek wil graag ’n koffie hê.
| |||||
Ek wil graag ’n koffie met melk hê.
| |||||
Met suiker, asseblief.
| |||||
Ek wil graag tee hê.
| |||||
Ek wil graag tee met suurlemoen hê.
| |||||
Ek wil graag tee met melk hê.
| |||||
Het jy sigarette?
| |||||
Het jy ’n asbak?
| |||||
Het jy ’n aansteker?
| |||||
Ek kort ’n vurk.
| |||||
Ek kort ’n mes.
| |||||
Ek kort ’n lepel.
| |||||
|