97 [sewe en negentig] |
Voegwoorde 4
|
![]() |
97 [девяносто семь] |
||
Союзы 4
|
| |||||
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan.
| |||||
Hy het nog gebly, al was dit al laat.
| |||||
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad.
| |||||
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak.
| |||||
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly.
| |||||
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie.
| |||||
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor.
| |||||
Al is die straat glad, ry hy vinnig.
| |||||
Al is hy dronk, ry hy fiets.
| |||||
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor.
| |||||
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig.
| |||||
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets.
| |||||
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer.
| |||||
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn.
| |||||
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie.
| |||||
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie.
| |||||
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie.
| |||||
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor.
| |||||
|