38 [agt en dertig] |
In die taxi
|
![]() |
38 [treizeci şi opt] |
||
În taxi
|
| |||||
Bel asseblief ’n taxi.
| |||||
Hoeveel kos dit na die stasie?
| |||||
Hoeveel kos dit na die lughawe?
| |||||
Gaan asseblief reguit vorentoe.
| |||||
Draai asseblief hier regs.
| |||||
Draai asseblief links by die hoek.
| |||||
Ek is haastig.
| |||||
Ek het tyd.
| |||||
Ry asseblief stadiger.
| |||||
Stop asseblief hier.
| |||||
Wag asseblief ’n oomblik.
| |||||
Ek is nou-nou terug.
| |||||
Gee asseblief vir my ’n kwitansie.
| |||||
Ek het nie kleingeld nie.
| |||||
Dis in die haak, hou asseblief die kleingeld.
| |||||
Kan u my na hierdie adres neem?
| |||||
Kan u my na my hotel neem?
| |||||
Kan u my na die strand neem?
| |||||
|