98 [agt en negentig] |
Dubbele voegwoorde
|
![]() |
98 [noventa e oito] |
||
Conjunções duplas
|
| |||||
Die reis was nou wel mooi, maar te uitputtend.
| |||||
Die trein was nou wel betyds, maar te vol.
| |||||
Die hotel was nou wel gesellig, maar te duur.
| |||||
Hy neem óf die bus óf die trein.
| |||||
Hy kom óf vanaand óf môreoggend vroeg.
| |||||
Hy bly óf by ons óf in die hotel.
| |||||
Sy praat Spaans sowel as Engels.
| |||||
Sy het in Madrid sowel as in Londen gewoon.
| |||||
Sy ken Spanje sowel as Engeland.
| |||||
Hy is nie net dom nie, maar ook lui.
| |||||
Sy is nie net mooi nie, maar ook intelligent.
| |||||
Sy praat nie net Duits nie, maar ook Frans.
| |||||
Ek kan nie klavier of kitaar speel nie.
| |||||
Ek kan nie wals of samba nie.
| |||||
Ek hou nie van opera of ballet nie.
| |||||
Hoe vinniger jy werk, hoe vroeër is jy klaar.
| |||||
Hoe vroeër jy kom, hoe vroeër kan jy gaan.
| |||||
Hoe ouer mens word, hoe traer word mens.
| |||||
|
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. © Copyright 2007 - 2018 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Portugees PT vir beginners
|