76 [ses en sewentig] |
iets regverdig 2
|
![]() |
76 [setenta e seis] |
||
justificar alguma coisa 2
|
| |||||
Waarom het jy nie gekom nie?
| |||||
Ek was siek.
| |||||
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was.
| |||||
Waarom het sy nie gekom nie?
| |||||
Sy was moeg.
| |||||
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was.
| |||||
Waarom het hy nie gekom nie?
| |||||
Hy was nie geïnteresseerd nie.
| |||||
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie.
| |||||
Waarom het julle nie gekom nie?
| |||||
Ons motor is stukkend.
| |||||
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is.
| |||||
Waarom het die mense nie gekom nie?
| |||||
Hulle het die trein verpas.
| |||||
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het.
| |||||
Waarom het jy nie gekom nie?
| |||||
Ek mag nie.
| |||||
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie.
| |||||
|
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. © Copyright 2007 - 2018 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Portugees PT vir beginners
|