Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  21-30  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Nederlands   >   Inhoud
24 [vierentwintig]

Afspraak
24 [vierentwintig]

Learn Dutch
Afspraak
Learn Dutch
   
 Klik op die teks!   
Het jy die bus gemis?
Learn Dutch
Ek het ’halwe uur vir jou gewag.
Learn Dutch
Het jy nie ’n selfoon by jou nie?
Learn Dutch
 
Wees volgende keer betyds!
Learn Dutch
Neem volgende keer ’n taxi!
Learn Dutch
Neem volgende keer ’n sambreel saam!
Learn Dutch
 
More is ek vry.
Learn Dutch
Sal ons more ontmoet?
Learn Dutch
Ek is jammer, more pas my nie.
Learn Dutch
 
Het jy planne vir die naweek?
Learn Dutch
Of het jy reeds ’n afspraak?
Learn Dutch
Ek stel voor ons ontmoet die naweek.
Learn Dutch
 
Sal ons ’n piekniek hou?
Learn Dutch
Sal ons strand toe gaan?
Learn Dutch
Sal ons na die berge toe gaan?
Learn Dutch
 
Ek kom jou by die kantoor haal.
Learn Dutch
Ek kom jou by die huis haal.
Learn Dutch
Ek kom jou by die busstop haal.
Learn Dutch
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  21-30  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Nederlands vir beginners