21 [een en twintig] |
Geselsies 2
|
![]() |
21 [eenentwintig] |
||
Small Talk 2
|
| |||||
Waar kom u vandaan?
| |||||
Van Basel.
| |||||
Basel is in Switserland.
| |||||
Mag ek u voorstel aan Meneer Müller?
| |||||
Hy is ’n buitelander.
| |||||
Hy praat verskeie tale.
| |||||
Is dit u eerste keer hier?
| |||||
Nee, ek was laas jaar ook hier.
| |||||
Maar net vir ’n week.
| |||||
Geniet jy jou hier?
| |||||
Baie goed. Die mense is gaaf.
| |||||
En ek hou ook van die landskap.
| |||||
Wat is u beroep?
| |||||
Ek is ’n vertaler.
| |||||
Ek vertaal boeke.
| |||||
Is u alleen hier?
| |||||
Nee, my vrou / my man is ook hier.
| |||||
En daar is my twee kinders.
| |||||
|
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. © Copyright 2007 - 2018 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Nederlands vir beginners
|