64 [vier en sestig] |
Ontkenning 1
|
![]() |
64 [예순넷] |
||
부정하기 1
|
| |||||
Ek verstaan nie die woord nie.
| |||||
Ek verstaan nie die sin nie.
| |||||
Ek verstaan nie die betekenis nie.
| |||||
die onderwyser
| |||||
Verstaan u die onderwyser?
| |||||
Ja, ek verstaan hom goed.
| |||||
die onderwyseres
| |||||
Verstaan u die onderwyseres?
| |||||
Ja, ek verstaan haar goed.
| |||||
die mense
| |||||
Verstaan u die mense?
| |||||
Nee, ek verstaan hulle nie so goed nie.
| |||||
die vriendin
| |||||
Het u ’n vriendin?
| |||||
Ja, ek het.
| |||||
die dogter
| |||||
Het u ’n dogter?
| |||||
Nee, ek het nie.
| |||||
|