Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  21-30  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Koreaans   >   Inhoud


28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

 


28 [스물여덟]

호텔에서 – 불평사항

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Die stort werk nie.
Daar is geen warm water nie.
Kan u dit laat regmaak?
 
 
 
 
Daar is nie ’n telefoon in die kamer nie.
Daar is nie ’n televisie in die kamer nie.
Die kamer het nie ’n balkon nie.
 
 
 
 
Die kamer is te lawaaierig.
Die kamer is te klein.
Die kamer is te donker.
 
 
 
 
Die verhitting werk nie.
Die lugverkoeler werk nie.
Die televisie is gebreek.
 
 
 
 
Ek hou nie daarvan nie.
Dit is te duur.
Het u iets goedkoper?
 
 
 
 
Is daar ’n jeugherberg in die nabyheid?
Is daar ’n gastehuis in die nabyheid?
Is daar ’n restaurant in die nabyheid?
 
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  21-30  | Free Android app | Free iPhone app

 

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2015 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Koreaans vir beginners