27 [sewe en twintig] |
In die hotel – aankoms
|
![]() |
27 [스물 일곱] |
||
호텔에서 – 도착
|
| |||||
Het u vir my ’n kamer?
| |||||
Ek het ’n kamer bespreek.
| |||||
My naam is Müller.
| |||||
Ek soek ’n enkelkamer.
| |||||
Ek soek ’n dubbelkamer.
| |||||
Hoeveel kos die kamer per nag?
| |||||
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê.
| |||||
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê.
| |||||
Kan ek die kamer besigtig?
| |||||
Is daar ’n motorhuis hier?
| |||||
Is daar ’n kluis hier?
| |||||
Is daar ’n faks hier?
| |||||
Goed, ek neem die kamer.
| |||||
Hier is die sleutels.
| |||||
Hier is my bagasie.
| |||||
Hoe laat is ontbyt?
| |||||
Hoe laat is middagete?
| |||||
Hoe laat is aandete?
| |||||
|