5 [vyf] |
Lande en tale
|
![]() |
5 [다섯] |
||
나라들과 언어들
|
| |||||
John kom van Londen (af).
| |||||
Londen is in Groot-Brittanje.
| |||||
Hy praat Engels.
| |||||
Maria kom van Madrid (af).
| |||||
Madrid is in Spanje.
| |||||
Sy praat Spaans.
| |||||
Peter en Martha kom van Berlyn (af).
| |||||
Berlyn is in Duitsland.
| |||||
Praat julle albei Duits?
| |||||
Londen is ’n hoofstad.
| |||||
Madrid en Berlyn is ook hoofstede.
| |||||
Hoofstede is groot en lawaaierig.
| |||||
Frankryk is in Europa.
| |||||
Egipte is in Afrika.
| |||||
Japan is in Asië.
| |||||
Kanada is in Noord-Amerika.
| |||||
Panama is in Sentraal-Amerika.
| |||||
Brasilië is in Suid-Amerika.
| |||||
|