Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Koreaans   >   Inhoud


3 [drie]

Leer ken / ontmoet

 


3 [셋]

서로 알아가기

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Hallo!
Goeie dag!
Hoe gaan dit?
 
 
 
 
Kom u uit Europa?
Kom u uit Amerika?
Kom u uit Asië?
 
 
 
 
In watter hotel bly u?
Hoe lank is u al hier?
Hoe lank gaan u bly?
 
 
 
 
Geniet u dit hier?
Is u hier met vakansie?
Besoek my asseblief! / Kom kuier vir my!
 
 
 
 
Hier is my adres.
Sien ons mekaar môre?
Ek is jammer, maar ek het reeds planne.
 
 
 
 
Totsiens! / Mooi bly! / Mooi loop!
Totsiens!
Sien jou binnekort!
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Alfabette

Met tale kan ons kommunikeer. Ons kan vir ander sê wat ons dink of voel. Skryf het ook dié funksie. Die meeste tale het ’n geskrewe vorm, of skrif. Skrif bestaan uit karakters. Die karakters kan baie verskil. Die meeste skrifte bestaan uit letters. Dié letters vorm ’n alfabet. ’n Alfabet is ’n geordendede stel grafiese simbole. Die karakters word volgens bepaalde reëls saamgevoeg om woorde te vorm. Elke karakter het ’n vaste uitspraak. Die term “alfabet” kom uit die Griekse taal. Daarin is die eerste twee letters “alfa” en “beta” genoem. In die geskiedenis was daar baie verskillende alfabette. Mense het meer as 3 000 jaar gelede al karakters gebruik. Vroeër was die karakters magiese simbole. Net ’n paar mense het geweet wat hulle beteken. Later het die karakters hul simboliese aard verloor. Deesdae het letters geen betekenis nie. Hulle het net betekenis wanneer hulle met ander letters gekombineer word. Karakters soos dié in Chinees werk anders. Hulle lyk soos tekeninge en stel dikwels voor wat hulle beteken. Wanneer ons skryf, kodeer ons ons gedagtes. Ons gebruik karakters om ons kennis aan te teken. Ons brein het geleer hoe om die alfabet te ontsyfer. Karakters word woorde, woorde word idees. So kan ’n teks duisende jare voortbestaan. En nog steeds verstaan word…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Koreaans vir beginners