70 [sewentig] |
om van iets te hou
|
![]() |
70 [სამოცდაათი] |
||
სურვილი
|
| |||||
Wil u rook?
| |||||
Wil u dans?
| |||||
Wil u gaan stap?
| |||||
Ek wil graag rook.
| |||||
Wil jy ’n sigaret hê?
| |||||
Hy soek ’n vuurhoutjie / aansteker.
| |||||
Ek wil graag iets drink.
| |||||
Ek wil graag iets eet.
| |||||
Ek wil graag bietjie ontspan.
| |||||
Ek wil u graag iets vra.
| |||||
Ek wil u graag vir iets vra.
| |||||
Ek wil u graag na iets uitnooi.
| |||||
Wat wil u hê?
| |||||
Wil u koffie hê?
| |||||
Of wil u liewer tee hê?
| |||||
Ons wil huis toe ry.
| |||||
Soek julle ’n taxi?
| |||||
Hulle wil graag ’n oproep maak.
| |||||
|