51 [een en vyftig] |
Boodskappe dra
|
![]() |
51 [ötvenegy] |
||
Vásárolni
|
| |||||
Ek wil na die biblioteek toe gaan.
| |||||
Ek wil na die boekwinkel toe gaan.
| |||||
Ek wil na die kiosk toe gaan.
| |||||
Ek wil ’n boek leen.
| |||||
Ek wil ’n boek koop.
| |||||
Ek wil ’n koerant koop.
| |||||
Ek wil na die biblioteek toe gaan om ’n boek te leen.
| |||||
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop.
| |||||
Ek wil na die kiosk toe gaan om ’n koerant te koop.
| |||||
Ek wil na die oogkundige toe gaan.
| |||||
Ek wil na die supermark toe gaan.
| |||||
Ek wil na die bakker toe gaan.
| |||||
Ek wil ’n bril koop.
| |||||
Ek wil vrugte en groente koop.
| |||||
Ek wil rolletjies en brood koop.
| |||||
Ek wil na die oogkundige toe gaan om ’n bril te koop.
| |||||
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop.
| |||||
Ek wil na die bakker toe gaan om rolletjies en brood te koop.
| |||||
|