Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  61-70  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kroasies   >   Inhoud


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

 


63 [šezdeset i tri]

Postavljanje pitanja 2

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Ek het ’n stokperdjie.
Ek speel tennis.
Waar is ’n tennisbaan?
 
 
 
 
Het jy ’n stokperdjie?
Ek speel sokker.
Waar is ’n sokkerveld?
 
 
 
 
My arm is seer.
My voet en my hand is ook seer.
Waar is ’n dokter?
 
 
 
 
Ek het ’n motor.
Ek het ook ’n motorfiets.
Waar is ’n parkeerarea?
 
 
 
 
Ek het ’n trui.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans.
Waar is die wasmasjien?
 
 
 
 
Ek het ’n bord.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel.
Waar is die sout en peper?
 
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  61-70  | Free Android app | Free iPhone app

 

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2015 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kroasies vir beginners