Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  81-90  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Hindi   >   Inhoud


81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

 


८१ [इक्यासी]

भूतकाल १

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
skryf
Hy het ’n brief geskryf.
En sy het ’n kaartjie geskryf.
 
 
 
 
lees
Hy het ’n tydskrif gelees.
En sy het ’n boek gelees.
 
 
 
 
neem / vat
Hy het ’n sigaret geneem.
Sy het ’n stuk sjokolade geneem.
 
 
 
 
Hy was ontrou, maar sy was getrou.
Hy was lui, maar sy was fluks.
Hy was arm, maar sy was ryk.
 
 
 
 
Hy het geen geld nie, net skuld.
Hy het geen geluk nie, net slegte geluk.
Hy het geen sukses nie, net terugslae.
 
 
 
 
Hy was nie tevrede nie, maar ontevrede.
Hy was nie gelukkig nie, maar ongelukkig.
Hy was nie aangenaam nie, maar onaangenaam.
 
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  81-90  | Free Android app | Free iPhone app

 

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2016 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Hindi vir beginners