Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Leer tale aanlyn!
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > فارسی > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
FA فارسی
- AR العربية
- DE Deutsch
- EM English US
- EN English UK
- ES español
- FR français
- IT italiano
- JA 日本語
- PT português PT
- PX português BR
- ZH 中文
- AD адыгабзэ
- AM አማርኛ
- BE беларуская
- BG български
- BN বাংলা
- BS bosanski
- CA català
- CS čeština
- DA dansk
- EL ελληνικά
- EO esperanto
- ET eesti
- FA فارسی
- FI suomi
- HE עברית
- HI हिन्दी
- HR hrvatski
- HU magyar
- HY հայերեն
- ID bahasa Indonesia
- KA ქართული
- KK қазақша
- KN ಕನ್ನಡ
- KO 한국어
- LT lietuvių
- LV latviešu
- MK македонски
- MR मराठी
- NL Nederlands
- NN nynorsk
- NO norsk
- PA ਪੰਜਾਬੀ
- PL polski
- RO română
- RU русский
- SK slovenčina
- SL slovenščina
- SQ Shqip
- SR српски
- SV svenska
- TA தமிழ்
- TE తెలుగు
- TH ภาษาไทย
- TI ትግርኛ
- TR Türkçe
- UK українська
- UR اردو
- VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
|
|
||
Het jy die bus verpas?
|
|||
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag.
|
|||
Het jy nie ’n selfoon by jou nie?
|
|||
|
|
|
|
Wees volgende keer betyds!
|
|||
Neem volgende keer ’n taxi!
|
|||
Neem volgende keer ’n sambreel saam!
|
|||
|
|
|
|
Ek het môre af.
|
|||
Ontmoet ons mekaar môre?
|
|||
Ek is jammer, môre pas my nie.
|
|||
|
|
|
|
Het jy planne vir die naweek?
|
|||
Of het jy reeds ’n afspraak?
|
|
||
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek.
|
_ن پ_ش_ه_د م__ن_ آ_ر ه_ت_ ه_د_گ_ ر_ ب_ی_ی_._
m_n p_s_-_a_â_ m_k_n_m â_h_r_ h_f_e h_m_d_g_r r_ b_b_n_m_
__ پ______ م_____ آ__ ه___ ه_____ ر_ ب_______
m__ p_________ m______ â_____ h____ h________ r_ b_______ |
||
|
|
|
|
Sal ons ’n piekniek hou?
|
|||
Sal ons strand toe gaan?
|
|||
Sal ons na die berge toe gaan?
|
|||
|
|
|
|
Ek kom haal jou by die kantoor.
|
|
||
Ek kom haal jou by die huis.
|
|||
Ek kom haal jou by die bushalte.
|
|
||
|
|
|
|
Tale en spreekwoordeDaar is spreekwoorde in elke taal. In dié opsig is spreekwoorde ’n belangrike deel van nasionale identiteit. Spreekwoorde onthul ’n land se norme en waardes. Hul vorm is algemeen bekend en vasgelê, nie veranderbaar nie. Spreekwoorde is altyd kort en bondig. Metafore word dikwels daarin gebruik. Baie spreekwoorde is ook poëties gevorm. Die meeste spreekwoorde gee ons raad of reëls vir gedrag. Sommige spreekwoorde lewer ook duidelik kritiek. Spreekwoorde gebruik ook dikwels stereotipes. Hulle kan oor vermeende tipiese eienskappe van ander lande of mense wees. Spreekwoorde het ’n lang tradisie. Aristoteles het hulle as kort filosofiese stukke aangeprys. Hulle is ’n belangrike stilistiese instrument in retoriek en letterkunde. Wat hulle besonders maak, is dat hulle altyd aktueel bly. In taalkunde is daar ’n dissipline wat net aan hulle gewy word. Baie spreekwoorde bestaan in verskeie tale. Dus kan hulle leksikaal identies wees. In so ’n geval gebruik sprekers van verskillende tale dieselfde woorde. |
|
Warning: Undefined array key "video" in /customers/b/d/3/goethe-verlag.com/httpd.www/book2/DEBG017.php on line 2644
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|