Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  1-10  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Grieks   >   Inhoud
3 [drie]

Leer ken / ontmoet
3 [τρία]

Γνωρίζω
 Klik op die teks!   
Hello!
Goeie dag!
Hoe gaan dit?
 
Kom jy uit Europa?
Kom jy uit Amerika?
Kom jy uit Asië?
 
In watter hotel bly jy?
Vir hoe lank is jy al hier?
Vir hoe lank gaan jy bly?
 
Geniet jy dit hier?
Is jy hier op vakansie?
Besoek my asseblief! / Kom kuier vir my!
 
Hier is my adres.
Sien ons mekaar môre?
Ek is jammer, maar ek het reeds planne.
 
Totsiens! / Dag!
Totsiens!
Sien jou binnekort!
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  1-10  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2013 Goethe Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Grieks vir beginners