22 [twee en twintig] |
Geselsies 3
|
![]() |
22 [dvacet dva] |
||
Konverzace 3
|
| |||||
Rook u?
| |||||
Vroër ja.
| |||||
Maar ek rook nie meer nie.
| |||||
Pla dit u as ek rook?
| |||||
Nee, glad nie.
| |||||
Dit pla my nie.
| |||||
Drink u iets?
| |||||
’n Brandewyntjie?
| |||||
Nee, liewer ’n bier.
| |||||
Reis u baie?
| |||||
Ja, meestal op besigheidreise.
| |||||
Maar nou is ons hier met vakansie.
| |||||
Dit is baie warm!
| |||||
Ja, vandag is dit beslis warm.
| |||||
Kom ons gaan balkon toe.
| |||||
Daar is môre ’n partytjie hier.
| |||||
Kom u ook?
| |||||
Ja, ons was ook uitgenooi.
| |||||
|
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. © Copyright 2007 - 2018 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Tsjeggies vir beginners
|