9 [nege] |
Weeksdae
|
![]() |
9 [devět] |
||
Dny v týdnu
|
| |||||
Maandag
| |||||
Dinsdag
| |||||
Woensdag
| |||||
Donderdag
| |||||
Vrydag
| |||||
Saterdag
| |||||
Sondag
| |||||
die week
| |||||
van Maandag tot Sondag
| |||||
Die eerste dag is Maandag.
| |||||
Die tweede dag is Dinsdag.
| |||||
Die derde dag is Woensdag.
| |||||
Die vierde dag is Donderdag.
| |||||
Die vyfde dag is Vrydag.
| |||||
Die sesde dag is Saterdag.
| |||||
Die sewende dag is Sondag.
| |||||
Die week het sewe dae.
| |||||
Ons werk net vyf dae.
| |||||
|
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. © Copyright 2007 - 2018 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Tsjeggies vir beginners
|