87 [sewe en tagtig] |
Verlede tyd van modale werkwoorde 1
|
![]() |
87 [osamdeset i sedam] |
||
Prošlost modalnih glagola 1
|
| |||||
Ons moes die blomme natgooi.
| |||||
Ons moes die woonstel opruim.
| |||||
Ons moes die skottelgoed was.
| |||||
Moes julle die rekening betaal?
| |||||
Moes julle ’n ingangsfooi betaal?
| |||||
Moes julle ’n boete betaal?
| |||||
Wie moes afskeid neem?
| |||||
Wie moes vroeg huis toe gaan?
| |||||
Wie moes hierdie trein neem?
| |||||
Ons wou nie lank bly nie.
| |||||
Ons wou niks drink nie.
| |||||
Ons wou nie pla nie.
| |||||
Ek wou nou nou net ’n oproep maak.
| |||||
Ek wou ’n taxi bel.
| |||||
Ek wou eintlik huis toe bestuur het.
| |||||
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel.
| |||||
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel.
| |||||
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel.
| |||||
|