Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Bosnies   >   Inhoud
17 [sewentien]

Rondom die huis
17 [sedamnaest]

Learn Bosnian
U kući
Learn Bosnian
   
 Klik op die teks!   
Ons huis is hier.
Learn Bosnian
Bo is die dak.
Learn Bosnian
Onder is die kelder.
Learn Bosnian
 
Agter die huis is die tuin.
Learn Bosnian
Voor die huis is daar geen straat nie.
Learn Bosnian
Naby die huis is daar bome.
Learn Bosnian
 
Hier is my woning.
Learn Bosnian
Hier is die kombuis en die badkamer.
Learn Bosnian
Hier is die woonkamer en die slaapkamer.
Learn Bosnian
 
Die voordeur is gesluit.
Learn Bosnian
Maar die vensters is oop.
Learn Bosnian
Dit is warm vandag.
Learn Bosnian
 
Ons gaan na die woonkamer.
Learn Bosnian
Daar is ’n bank en ’n stoel.
Learn Bosnian
Sit, asseblief!
Learn Bosnian
 
Daar staan my rekenaar.
Learn Bosnian
Daar staan my radio.
Learn Bosnian
Die televisie is nuut.
Learn Bosnian
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Bosnies vir beginners