Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Bulgaars   >   Inhoud


19 [negentien]

In die kombuis

 


19 [деветнайсет]

В кухнята

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Het jy ’n nuwe kombuis?
Wat wil jy vandag kook?
Kook jy op ’n elektriese of gasstoof?
 
 
 
 
Moet ek die uie sny?
Moet ek die aartappels skil?
Moet ek die blaarslaai was?
 
 
 
 
Waar is die glase?
Waar is die borde?
Waar is die messegoed?
 
 
 
 
Het jy ’n blikoopmaker?
Het jy ’n botteloopmaker?
Het jy ’n kurktrekker?
 
 
 
 
Kook jy die sop in hierdie pot?
Braai jy die vis in hierdie pan?
Rooster jy die groente op hierdie / dié rooster?
 
 
 
 
Ek dek die tafel.
Hier is die messe, vurke en lepels.
Hier is die glase, die borde en die servette.
 
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  | Free Android app | Free iPhone app

 

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2015 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Bulgaars vir beginners